nicholas has not received any gifts yet
Hey daar, hoor glad nie meer van my broer in die Boland, hoop en glo dis omdat dit te goed gaan daaikant, Laat weet of jy die boodskap ontvang het asb. My dojo is baie geseend die jaar, twee en 'n half jaar gevat om te kom waar nou is, vertroue en geloof het ons deer gedra, twee van my studente maak elk 'n dojo oop in Centurion area volgende week. My dojo borrel boeta, regtig geseend van die Here.
Geseende 2011 vir jou en gesin. Be blessed. ...
© 2013 Created by ANOINTED FIGHTER.